Aanhalingstekens

Die aanhalingsteken

Aanhalingstekens dui 'n spreker, skrywer of bron se direkte woorde aan. Dit dui ook op emotief belaaide teks of lig bepaalde inligting vir die leser uit. In Afrikaans vervul die enkel- ('...') en dubbelaanhalingstekens ("...") verskillende funksies.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search